Met spring gety is water erg rof en stoot ver uit, dit spoel slote op die strand. (steeds Namibie)


Dankie vir kyk en kommentare op spore foto

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Thursday
Tersia ons sien in Onrusrivier dikwels die growwe sandwalle wanneer die lagoon oopbreek; die fokus hier is pragtig skerp en ek hou van die inleidende lyn wat my oog neem tot heel regs waar die skuim so spat.
Ek geniet jou Namibia foto's; pragtig hoor.
Comment by Rika Schoeman on Thursday

Goeie komposisie Tersia!

Comment by Josef Steyn on Thursday

Baie oulik en interessant Tersia. Hier het jy van sommer 'n gewone toneel iets mooi gemaak!

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Tersia pragtig gefotografeer en werk baie goed in die formaat.WD!

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Tersia dis n briljante foto

Comment by Elna Geringer on Thursday

Ditto met dit reeds genoem Tersia

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Baie mooi Tersia

Comment by gabriel parsons on Thursday

Pragtig Tersia

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi Tersia.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Hierdie foto het ‘n goeie komposisie met die sandwal wat ‘n sterk lyn vorm. Tegnies is die foto goed uitgevoer. Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html