Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on February 24, 2018 at 10:52pm

Wow die fokus en kleurbalans is perfek Pieter!!!

Comment by Christa Snyman on February 24, 2018 at 8:51pm

Pieter, ek verstom my aan jou sukses met voels wat goggas of vissies vang. Jou tydsberekening was weer eens perfek met hierdie foto.

Comment by Tina le Grange on February 24, 2018 at 8:11pm

Uitstekende vangs vir julle albei; jy met die sluiter en die outjie met die springkaan

As jy lus het, kan jy oorweeg om die donker kol bo links uit te haal sodat die volle aandag op die mooi toneel is.

Comment by Tersia Weitsz on February 24, 2018 at 6:28pm

Skerp en aksie goed gevang

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 24, 2018 at 3:31pm

pragtig... jy mag maar........

Comment by Elna Geringer on February 24, 2018 at 3:15pm

Skerp gesien en vinnig op die sluiter het 'n prag foto gegee Pieter

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html