Die kunsbeelde word elke 6 maande vervang en word gemaak deur verskeie kunstaars.

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on July 12, 2019 at 7:46pm

sommer net mooi en vrolik - dankie!!!

Comment by Tina le Grange on July 12, 2019 at 6:45pm

Pragtig skerp Anita met mooi helder kleure; dankie vir jou nota oor die plaas van die kunswerke.

Comment by Christa Snyman on July 12, 2019 at 6:38pm

Baie interessante vorm, mooi kleure en 'n bonus met meeu daarop, Anita.

Comment by Magda vd Merwe on July 12, 2019 at 6:32pm

Pragtig Anita.

Comment by Josef Steyn on July 12, 2019 at 4:01pm

Interessante kunswerk goed afgeneem en nog met 'n meeu by!

Comment by Elna Geringer on July 12, 2019 at 3:43pm

Dis so mooi kleurvol en die meeu is nogal 'n bonus. DIe agtergrond is puik hanteer Anita

Comment by jan jordaan on July 12, 2019 at 1:30pm

AI DIS DAREM MOOI, EEN VAN DIE DAE IS EK WEER DAAR 

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2019 at 10:13am

Interessant

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2019 at 9:37am

Goed geplaas en mooi geneem.  Die voël is toe nog ’n bonus .

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2019 at 6:27am

Geen einde aan oorspronklikheid nie Anita, as ñ mens net weet wat dit uitbeeld?

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html