Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on February 11, 2018 at 4:53pm

Ek spaar myself al die skryf - net soos Hennie daar sê. Overgesetsynde, PRAGTIG!

Comment by jan jordaan on February 11, 2018 at 4:49pm

WOW WD 

Comment by Christa Snyman on February 10, 2018 at 7:58pm

Pragtige kleure en toneel, Gabriel.

Comment by Rika Schoeman on February 10, 2018 at 5:42pm

Die sandbank lei my oog na die stapper en dan tot waar die mis hang.  Baie mooi Gabriel.

Comment by Tersia Weitsz on February 10, 2018 at 4:07pm

Mooi skerp op voorgrond en dan die mistigheid agter, ek hou daarvan dat die persoon nog sigbaar is in die mis. Lieflike foto

Comment by Dine Potgieter on February 10, 2018 at 11:50am

Baie mooi, met mooi lig op die groen voorgrond.

Comment by Hennie Cronjé on February 10, 2018 at 10:14am

Dis pragtig met 'n mooi en goeie voorgrond en ook 'n mooi middel- en agtergrond. Die bietjie helder lig links op die voorgrond is belangrik om die voorgrond genoeg visuele krag te gee (ook regs onder). Daarna volg die middelgrond en heel agter is die visuele krag laag. Dis hoe dit moet wees. Baie mooi!

Comment by Linda Erasmus on February 10, 2018 at 9:37am

wow baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html