Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on February 12, 2019 at 10:53pm

SJOE! DIT IS STUNNING. ..... ek het al oral vir hierdie saad gesoek.

Comment by Christa Snyman on February 12, 2019 at 4:45pm

Pragtige foto, Vida! 

Comment by Rika Schoeman on February 12, 2019 at 2:29pm

Nog nooit voorheen gesien nie Vida, en jy het dit baie mooi gefotografeer. Die skoenlapper maak dit ekstra spesiaal!

Comment by Elna Geringer on February 12, 2019 at 1:49pm

OOOOEEEEE mooi gedoen Vida

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2019 at 1:46pm

Mooi gesien en geneem, ek sal ook die takkie links bo uit haal.

Comment by Tersia Weitsz on February 12, 2019 at 11:26am

Dis baie mooi Vida, en skoenlapper n bonus.  Ek is geneig om saam met Ella te stem, nogtans pragtig

Comment by Ella Fourie on February 12, 2019 at 10:50am

Baie mooi Vida!  Hou van die kleuer en mooi skerp. Blom so mooi dat skoenlapper as bonus bykom. Ek wonder takkie links bo, wil effens pla.  Ek sal kom ky wat sê ander.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html