Sebras Etosha Onder is die kleurfoto afgelaai

Moes ek die agterste een se oor uitgehaal het?
Canon PowerShot SX60 HS
9 Junie 2017 om 14:08
1/1000 sek
Fokale lengte 93,0mm
f/5.6
ISO-100

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on September 13, 2017 at 7:43pm

Dis pragtig met 'n besonder goeie komposisie. Die driehoek ontwerp is skaars, maar pragtig. Dit gee goeie balans en is sag op die oog. In gewone taal: lekker om na te kyk! Die foto is ook baie goed verwerk met goeie kontraste. Baie mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 13, 2017 at 7:22pm

beide fotos mooi. Miskien moes jy die oor verwyder het voor plasing maar dit pla my nie soos dit isnie

Comment by Dawid Roos on September 13, 2017 at 6:54pm

Mooi foto, dink dit kan werk as jy die oor verwyder...S&W foto baie mooi...het so lanklaas kommentaar op n foto gegee dat ek eerder sal sê dis net n mening.

Comment by Tina le Grange on September 13, 2017 at 6:47pm

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html