Sebras Etosha Onder is die kleurfoto afgelaai

Moes ek die agterste een se oor uitgehaal het?
Canon PowerShot SX60 HS
9 Junie 2017 om 14:08
1/1000 sek
Fokale lengte 93,0mm
f/5.6
ISO-100

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 15, 2017 at 8:44pm
Baie dankie aan julle almal vir die kyk en kommentaar.
Comment by Tersia Weitsz on September 15, 2017 at 1:49pm

Besonderse mooi foto in w&s!

Comment by jan jordaan on September 15, 2017 at 7:47am

PUIK 

Comment by Tina le Grange on September 14, 2017 at 6:31pm

Baie dankie aan julle almal en julle wenk oor die agsterste een se oor.

Ek waardeer.

Comment by JJ on September 14, 2017 at 5:10pm

Baie goed gedoen! Ek hou van die foto!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 14, 2017 at 9:00am

Skitterend.

Comment by Willie Schoombee on September 14, 2017 at 8:47am

Tina die vermenging van die strepe maak dit ñ pragtige foto. Dit is vir my ñ treffende komposisie. Baie goed gedoen!!

Comment by Doretha Kock on September 14, 2017 at 8:08am

Puik verwerk en treffend, Tina.

Comment by Albertyn Potgieter on September 14, 2017 at 6:04am

Oor in ....oor uit ..... maak nie regtig saak. Jy het pragtige lyne (en strepe) wat deur die foto loop. Well done!

Comment by Christa Snyman on September 13, 2017 at 8:47pm

Die S&W is pragtig, Tina. Jy kan dalk tog die oor verwyder.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html