See- & Landskappe 22

ñ Naby skoot op ñ rotsagtige landskap by Oranjekom in Augrabies Nasionale Park Noord-Kaap.

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on September 14, 2017 at 7:34am

ñ Hartlike dank vir elkeen wat kom kyk en kommentaar gelewer het. Hierdie bar wêreld trek ñ mens nader om maar net weer soontoe te wil gaan. Geniet die dag!

Comment by Albertyn Potgieter on September 14, 2017 at 6:07am

Sjoe! baie mooi kleur skakerings op die rotse. Die vloei van die rivier trek die oog lekker deur na die kom daar voor. Well done!!

Comment by Christa Snyman on September 13, 2017 at 8:32pm

Die kleure is opvallend, goeie komposisie, pragtig Willie!

Comment by Magda vd Merwe on September 13, 2017 at 7:19pm

Willie dis sommer baie mooi, die kleure is ook pragtig

Comment by Josef Steyn on September 13, 2017 at 5:58pm

Die inzoom werk baie goed en het 'n uitstekende foto opgelewer Willie.

Comment by Doretha Kock on September 13, 2017 at 3:03pm

Rotse met die mooiste kleure en 'n pragfoto, Willie.

Comment by Anita du Toit on September 13, 2017 at 2:00pm

Ek het die Klipspringer roete daar gestap... wat 'n ongelooflike bar en pragtige landskap wat jy mooi vasgevang het Willie. Ek hou van die rotse in die middel van die rivier wat jou komposisie versterk!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2017 at 1:31pm

Mooi Willie. Hier kort darem nog baie water.

Comment by Marenschia Goosen on September 13, 2017 at 1:21pm

Baie mooi Willie

Comment by Hennie Cronjé on September 13, 2017 at 11:44am

Dis pragtig met 'n goeie komposisie en pragtige, realistiese kleure. Baie goed gedoen!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html