F9 1/320sec ISO100-0.3 Foto geneem by Lake Panic

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on October 23, 2019 at 7:46am

BAIE MOOI 

Comment by Gerrie Lambrechts on October 22, 2019 at 8:08am

Ek sal wraggies in daardie bek kan regop staan.  Pragtige foto met die water so gevries.

Comment by Johan Ayres on October 21, 2019 at 9:46pm

Pragtige foto, jy behoort die rooi maklik reg te kry in redigering.

Comment by Koos de Wet on October 21, 2019 at 9:29pm

Pragtige aksiefoto. Bietjie oorbelig.

Comment by Christa Snyman on October 21, 2019 at 9:27pm

Treffende foto met die water uit die bek, mooi skerp fokus. Pragtig!

Comment by Heleen Moulder on October 21, 2019 at 3:00pm

Ek maak gewoonlik dieselfde fout om effe oor te belig, ek dink dit is omdat my oge so sleg is, maar soms maak ek dit weer te donker... ons neem baie sulke fotos, en ek weet , hierdie was nie maklike foto nie, mens moet baie geduld be-oefen en wag en wag, of neem en neem ens... jou tydsbereking was perfek, en dan  perfekte  helder foto. Ek beny jou hierdie foto baie..

Comment by Hennie Cronjé on October 21, 2019 at 2:27pm

Dis nie gaap nie - dis om jou af te skrik om pad te gee. Dis 'n pragtige foto. Mooi aksie, goeie eenvoud, skerp fokus en 'n goeie komposisie. Die foto lyk effe oorbelig en rooi mag dalk net te sterk wees. Verder baie mooi!

Comment by Anita du Toit on October 21, 2019 at 2:06pm
WOW Dis fantasties Johannes! Ons wag nog vir jou profielfoto :-)
Comment by Mark on October 21, 2019 at 11:25am

Baie mooi foto, ek hou van die water wat so uit die bek uitloop, Jy was seker mooi gedudig om te wag vir die gaap! WD!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html