Baie dankie vir die kommentaar by vorige foto en Elna vir al die ander. Ek waardeer.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on August 20, 2019 at 6:11am

Mooi een Doretha

Comment by Pine on August 19, 2019 at 7:29pm

Baie mooi geneem Doretha, jou tydsberekening was goed en jou fokus lekker skerp.ń Goed beplande foto!

Comment by Josef Steyn on August 19, 2019 at 5:50pm

As jy nie geskryf het wat hier gebeur nie het ek more nog gewonder. Goeie tydsberekening.

Comment by Tina le Grange on August 19, 2019 at 5:39pm

Doretha ek hou ook van die waterkringe en tekstuur wat Rika uitgewys het.

Jou sluiter was net betyds; goed gedoen.

Comment by gabriel parsons on August 19, 2019 at 4:57pm

Baie mooi Doretha

Comment by Gerrie Lambrechts on August 19, 2019 at 4:45pm

Interessant Doretha, mooi geneem.

Comment by Linda Erasmus on August 19, 2019 at 3:58pm

baie goed

Comment by Rika Schoeman on August 19, 2019 at 3:45pm

In die foto is die waterkringe en tekstuur vir my pragtig. Baie mooi Doretha.

Comment by Willie Schoombee on August 19, 2019 at 3:34pm

Baie kreatief gefotografeer Doretha, gewoonlik word daar gepraat van die seekoei se oortjies, maar hier is dit die snorbaarde. WD!

Comment by Hennie Cronjé on August 19, 2019 at 12:44pm

Baie mooi gevang, met skerp fokus. Die komposisie is ook baie goed. Indien jy hierdie foto in RAW geneem het, kon jy die Shadows (heel donkerste dele van die foto) bietjie gelig het, sodat mens bietjie meer kan identifiseer op daardie groot kop. Maar andersinds is dit 'n baie mooi en suksesvolle foto.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html