Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 13, 2019 at 1:03pm

Super mooi

Comment by Pieter Steyn on June 13, 2019 at 4:44am

Baie mooi een Riaan

Comment by Riaan on June 12, 2019 at 9:01pm

Tina ekt die afgelope naweek die foto's by Seepunt geneem aan die einde waar die promenade doodloop. daar's lieflike rotspoele met pragtige lewe

Comment by Anita du Toit on June 12, 2019 at 7:19pm
Dit is sooo mooi Riaan
Comment by Anita du Toit on June 12, 2019 at 7:19pm
Dit is sooo mooi Riaan
Comment by Magda vd Merwe on June 12, 2019 at 5:59pm

Stunning Foto Riaan.

Comment by Tina le Grange on June 12, 2019 at 5:15pm

Riaan, die oranje staan mooi skerp uit teen die groenerige agtergrond.

Vertel gerus waar neem jy die besondere foto's

Comment by Gerrie Lambrechts on June 12, 2019 at 4:06pm

Mooi foto. Die kleur is mooi skerp.

Comment by Tersia Weitsz on June 12, 2019 at 2:13pm
Op volgrootte is detail ONGELOOFLIK!!! Dankie Riaan vis so n prag foto
Comment by Marenschia Goosen on June 12, 2019 at 1:10pm
Pragtig Riaan.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html