die bokant en onderkant is albei mooi vir my - het toe hierdie probeer; weet nie of dit werk nie!? die spikkeltjies is seesand wat uitgeval het uit die sterretjie

Views: 64

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Neville Hein on January 12, 2018 at 8:32pm

Goed gedoen Vida.

Comment by Tina le Grange on January 12, 2018 at 4:09pm

Jy is kreatief Vida;  pragtig!

Comment by Elna Geringer on January 12, 2018 at 2:38pm

Briljant gedoen Vida

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 12:18pm

Dit werk baie goed en jy het 'n pragtige foto gemaak.

Comment by Elsa crous on January 12, 2018 at 11:31am

Goed uitgevoer Vida

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 10:06am

Pragtig, Vida.

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 9:14am

Baie mooi Vida

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 7:30am

Baie mooi foto Vida

Comment by Willie Schoombee on January 12, 2018 at 7:07am

Dit is sommer uitstekend Vida, pragtig uitgevoer met genoeg detail daarin. Goed gedoen! 

Comment by Riaan on January 12, 2018 at 6:51am

pragtige een Vida, die kleure en skerp fokus val op maar ek voel die foto kan ligter wees wat ook die kleure meer sal beklemtoon

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html