F/8, SS 1/320, ISO-160 en -2EC

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on May 22, 2020 at 5:54am

Mooi een Hendrik

Comment by Dine Potgieter on May 21, 2020 at 10:14pm

Pragtig!

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 21, 2020 at 8:23pm

mooi foto en mooi aksie vasgevang

Comment by Gerrie Lambrechts on May 21, 2020 at 6:52pm

Die lig in die foto is pragtig, mooi geneem.

Comment by Josef Steyn on May 21, 2020 at 4:57pm

Mooi Hendrik. Miskien kan ook probeer om die sluiterspoed op te stoot. jy het 'n goeie landingsplek vir hulle.

Comment by Hennie Cronjé on May 21, 2020 at 4:09pm

Hierdie vinkies het jou goed besig gehou en groot plesier verskaf! Hierdie foto is pragtig! Al is die een effens geblur weens die beweging, is dit nie steurend nie. Die ander een, wat skerp is, vorm 'n sterk fokuspunt. Baie mooi kleure met mooi lig op die toneel. Ook goeie kontras teenoor die agtergrond. Baie mooi!

Comment by Hans Myburg on May 21, 2020 at 2:57pm

Die is nou  n mooi foto  in alle opsigte.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html