Na die heerlike Zebra sit daar nou 'n sening in my tande, wat oor is, vas...

Views: 17

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on May 24, 2020 at 11:35am
Baie goed gedoen
Comment by Mark on May 24, 2020 at 10:02am

Mooi die gesigsuitdrukking vas gevang. Kleuer reeds aangespreek.

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:36pm

Pragtige detail en tekstuur!

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 6:16pm

Sjoe jy het mooi detail op die leeu (en sy tande gekry). Pragtige en skerp foto, Hendrik.

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 1:25pm

Daai tande wys beslis iets van sy ouderdom. Fokus en detail is mooi maar die blouerige kleur pla so effe. Jy het reeds raad by Hennie gekry. Behalwe daarvoor, hou ek van die foto Hendrik

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 11:45am

Pragtig en treffend! Die foto is baie goed uitgevoer, maar die witbalans (kleurbalans) is effens uit met blou bietjie sterk. Jy kan na Levels of Curves gaan en op die grys eyedropper kliek. Sorg dat jy op meer as een laag werk. Kliek dan op 'n plek in die foto na aan 18% grys (hulle sê dis middelgrys, maar dit lyk vir my meer na liggrys). As die resultaat nog nie reg is nie, doen die fine tuning met die opacity slider in die Layers palette.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html