Foto inligting. Canon EOS 650D.
1/640 f8 500mmISO 320.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on October 9, 2019 at 6:30pm

'n Besondere toneeltjie wat jy vasgevang het Dirk. Met die aanbevole redigering sal dit beslis nog beter wees.

Comment by Mark on October 9, 2019 at 5:50pm

Baie geluk met die foto. Soos Pine sê, nog nie voorheen gesien nie. As jy bietjie werk aan die fotoom skerp lig beter te kry is ek seker kan jy n baie mooi foto maak

Comment by Tersia Weitsz on October 9, 2019 at 3:39pm
Dis kosbaar maar jammer die son was so skerp
Comment by Pine on October 9, 2019 at 2:48pm

Pragtige komposisie en mooi geneem Dirk! Die lig is reeds aangespreek. Eerste keer dat ek ń foto van hulle kleintjies sien.

Comment by Heleen Moulder on October 9, 2019 at 2:41pm

Dis persoonlik vir my baie mooi, as ek mag my opinie gee, stem ek saam met Hennie.  Effe oorbelig, maar ek glo jy kan dit maklik regmaak....

Comment by Hennie Cronjé on October 9, 2019 at 1:54pm

Dis 'n baie mooi toneeltjie wat jy hier vasgevang het, 'n Goeie komposisie met skerp fokus, maar die foto is oorbelig. Die agtergrond is goed geblur en gee diepte aan die foto.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html