Baie dankie aan elkeen wat by gister se foto gekrit het. Ek waardeer dit. Ek is baie spyt dat ek nie gelet het by wie se graf die Engel staan nie. Ek vermoed dat dit ‘n vrou is wat hier begrawe is en ook dat dit dalk die 1st graf hier was. Dalk is daar van julle wat meer weet. Google gee nie veel meer as wat ek by gister se foto geplaas het nie

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 16.46 mm
Tyd 1/640 sec
f/5.0
ISO 200
Auto Mode

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on May 18, 2018 at 8:49am

Baie mooi Huey.

Comment by Magda vd Merwe on May 17, 2018 at 7:54pm

Baie mooi foto Huey.

Comment by Johan de Beer on May 17, 2018 at 7:04pm

Mooi foto en komposisie

Comment by Tina le Grange on May 17, 2018 at 6:06pm
Huey ek hou ook van die engel wat in die verte inkyk.
Mooi eksentries geplaas
Ek is so spyt dat ons nie van hierdie begraafplaas geweet het nie.
Comment by Gerrie Lambrechts on May 17, 2018 at 4:40pm

Ag dit is baie mooi.

Comment by Tersia Weitsz on May 17, 2018 at 4:24pm

Dis baie goed gedoen Huey

Comment by Josef Steyn on May 17, 2018 at 4:02pm

Goed gedoen Huey. Goeie komposisie.

Comment by Hennie Cronjé on May 17, 2018 at 3:33pm

Baie mooi gefotografeer met die engel wat so na die berge kyk. Die lig val ook reg van haar voorkant. Tegnies goed geneem. Baie mooi!

Comment by Riaan on May 17, 2018 at 2:53pm

hierdie toneel het geweldige potensiaal maar ek sou graag die agtergrond sagter gefokus wou hê meer prominensie aan die engel te gee. die idee om hom van skuis agter af te neem werk baie goed om dit te laat lyk of hy die verte in tuur

Comment by Doretha Kock on May 17, 2018 at 2:52pm

Pragtig!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html