Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Comment by Jimmy Jim James on July 31, 2012 at 10:24am Baie DAnkie Martha - I get it! :)
Comment by Martha van der Westhuizen on July 30, 2012 at 7:50pm Ja, net die "uit-fokus" strepies liks uithaal - verder baie mooi met die diagonale "look"!
Comment by Jimmy Jim James on July 30, 2012 at 9:18am Dankie Elizma en Sylvia
Comment by Gerrie Lambrechts on July 30, 2012 at 8:38am Sussies, think alike.
Comment by Jimmy Jim James on July 30, 2012 at 8:27am Dankie Tina - ek het hom
Weer eens baie kreatief Jimmy. Ja, ek dink Gerrie bedoel onder in die linkerkantste hoekie. Jy kan seker net onder 'n bietjie afsny?
Comment by Jimmy Jim James on July 29, 2012 at 8:08pm Baie Dankie Hennie
Comment by Jimmy Jim James on July 29, 2012 at 7:46pm Baie Dankie Gerrie - bedoel jy onder in die hoekie?

Comment by Hennie Cronjé on July 29, 2012 at 6:59pm Pragtig! Die diagonale lyne is baie effektief.
Comment by Gerrie Lambrechts on July 29, 2012 at 5:39pm Mooi, ek sou die strepie heel links afgesny het.
© 2013 Created by Igno van Niekerk.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool