My sussie se seun by Horseplay - ai, as die perd se oog net oop was...

Views: 70

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on April 26, 2015 at 5:02pm

Baie mooi foto Igno, ek wonder net hoe sal dit lyk in kleur. Die wit in die agtergrond pla so bietjie.

Comment by Willie Schoombee on April 26, 2015 at 4:10pm

Igno dit is pragtig, die interaksie tussen mens en dier is baie goed uitgevoer. Daar is deernis in die foto. Pragtig! 

Comment by Tina le Grange on April 26, 2015 at 3:00pm

Mooie, jong man wat wegraak in sy gedagte-wêreld - die interaksie tussen die twee is skitterend Igno!

Comment by Vida van Schalkwyk on April 26, 2015 at 2:52pm

stunning, stem saam met gerrie ...

Comment by Gerrie Lambrechts on April 26, 2015 at 2:29pm

Mooi, dit lyk soos foto uit ’n film.

Comment by Elna Geringer on April 26, 2015 at 12:28pm

Lekker om 'n foto van jou te sien Igno,mooi foto

Comment by Hans Myburg on April 26, 2015 at 8:09am

N mens kan sien die man is lief vir sy perd,jy lees dit in sy gesig .Pragtig geneem.

Comment by Hennie Cronjé on April 26, 2015 at 6:17am
Die treffende hier is die seun se gesig, met uitstekende beligting en kontraste. Sy arm en hand vorm 'n mooi sekondêr, vanwaar mens se oog na die perd en agtergrond gaan. Oor die oog het jy klaar gepraat, maar die baie wit in die agtergrond is bietjie sterk. Tog staan die interaksie en verhouding tussen die perd en seun baie sterk en doen baie vir die foto. Dis asof hulle in dieselfde gedagtewêreld is.
Comment by Tersia Weitsz on April 26, 2015 at 5:49am

Igno, n mooi oomblik hier vasgevang, ongelooflik

Comment by Ferdinand van der Merwe on April 26, 2015 at 5:43am

Mooi uitdrukking van emosie hier pragtige foto Igno

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html