Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on January 13, 2019 at 1:52pm

Ai tog, dis darm 'n baie groot dam water hierdie en as mens bang is vir water, dan is jy. MOOI

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2019 at 10:42am

Dankie Bruwer.

Comment by Bruwer Burger on January 13, 2019 at 5:36am

Slim seun!! Mooi foto's Gerrie.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2019 at 4:54pm

Dankie Pierre, Johan, Tersia, Hennie, Rika en Anita.

Comment by Anita du Toit on January 12, 2019 at 4:27pm

Mooi vakansiefoto Gerrie!

Comment by Rika Schoeman on January 12, 2019 at 4:24pm

'n Goeie komposisie met die persoon wat die seuntjie dra en die twee mense agter hom, wat saam 'n driehoek vorm. Die regte oomblik gekies Gerrie!

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2019 at 3:13pm

Baie mooi! Die komposisie is goed met mooi balans. Verder is die lig skuins van agter baie effektief om kontras te gee. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2019 at 3:03pm

Goed gedoen Gerrie

Comment by Johan de Beer on January 12, 2019 at 10:04am

Mooi foto , tipiese strandstorie!

Comment by Pierre Hardinge on January 12, 2019 at 9:59am

Baie mooi foto Gerrie

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html