Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan de Beer on June 6, 2018 at 8:58pm

Baie mooi en goed uitgebeeld , dankie vir die statistieke

Comment by Willie Schoombee on June 6, 2018 at 6:37pm

Good photography Dean massive hight, well captured.

Comment by Rika Schoeman on June 6, 2018 at 6:31pm

Die spoed waarteen die hyser beweeg is ongelooflik. Baie interessant Dean.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 6, 2018 at 6:19pm

Indrukwekkend. Baie mooi geneem.

Comment by Liz on June 6, 2018 at 4:52pm

Yoh! Amper so erg soos die Shard gebou hier in London!!

Comment by Dean Swanepoel on June 6, 2018 at 2:44pm

Baie dankie vir die kommentaar op my fotos, ek sal volgende keer n kamera saam vat en nie my foon gebryk nie.

Die toring is 632m hoog en het 128 verdippings bo grond en 5 ondergrond.

Die Hyser beweeg teen 18m/s dis so 64km per uur.  

Comment by Josef Steyn on June 6, 2018 at 2:27pm

Treffend met uitstekende lugkomponent.

Comment by Magda vd Merwe on June 6, 2018 at 12:51pm

Baie mooi foto Dean.

Comment by Elna Geringer on June 6, 2018 at 11:40am

Indrukwekkend Dean. Hoeveel verdiepings het die geboue????

Comment by Hennie Cronjé on June 6, 2018 at 11:33am

Ook pragtig en indrukwekkend, soos die vorige foto. Ek verstom my dat mense sulke geboue kan bou en gebruik. Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html