Shanghai seen through the eyes of a druggie.
Only Joking.
It was me after taking a few puffs on a Chinese Junk man from Hong Kong's long pipe

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dean Swanepoel on June 14, 2018 at 3:23pm

Comment by Elna Geringer on June 14, 2018 at 3:00pm

So baie kleure.....WOW 

Comment by Hennie Cronjé on June 14, 2018 at 9:40am

Indrukwekkend! Besonder kleurvol, wat dit ‘n treffende foto maak. Mooi skerp ook. Ek lei af die rooi kol is die son deur misrook? Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Anita du Toit on June 14, 2018 at 9:03am

Dis omtrend kleurvol en mooi gedoen.. so deur die "walms van die puffs"  :-)

Comment by Rika Schoeman on June 14, 2018 at 8:09am

Dis kleurvol en sekerlik tipies van die naglewe daar.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2018 at 6:41pm

Haha ek glo dit nie.  Baie mooi kleurvol. 

Comment by Theresa Botma on June 13, 2018 at 6:31pm
Lyk soos ‘n bladsy in ‘n glans tydskrif. Mooi en anders.
Comment by Josef Steyn on June 13, 2018 at 5:38pm

Baie kleurvol Dean. Dit lyk of die paar 'puffs' jou kreatiwiteit goed gedoen het!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html