Hierdie foto is ook in die Austin Roberts voëlpark geneem. Op die aanvanklike foto was die agtergrond bietjie aan die lewendige kant. Ek het dit toe verder geblur en die foto bo is die resultaat. Die tegniek was as volg. Selekteer die voël en kopieër dit (Ctrl+C). Vee dan die voël uit met die clone tool, sodat net die agtergrond oor is. Met Filter>Blur>Gaussian blur word die agtergrond dan verder geblur. Paste dit voël terug (Ctrl+V) en skuif dit in posisie met die Move tool.

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 7:13am

Baie sierlik sweef die Skoorsteenveër deur die lug. Pragtige foto Hennie. Austin Roberts is ñ goeie plek vir voëlfotografie.

Comment by Johan Ayres on May 15, 2019 at 10:04pm

Skitterend, en baie dankie vir die inligting.

Comment by Pine on May 15, 2019 at 7:21pm

PUIK foto Hennie en dankie vir die verduideliking van die verwerking.

Comment by Tina le Grange on May 15, 2019 at 6:13pm

Baie dankie Hennie vir die hulp; puik na jou verwerking.

Comment by Tersia Weitsz on May 15, 2019 at 4:28pm

Sjoe Hennie, dis werklik mooi gedoen so in vlug en jou agtergrond, dankie vir die les

Comment by Rika Schoeman on May 15, 2019 at 3:14pm

Goeie plasing van die voël met uitstekende detail op die vlerke. Dankie vir die verduideliking oor die agtergrond.

Comment by Elna Geringer on May 15, 2019 at 12:50pm

Lieflik Hennie en dankie vir die deelvan die proses,nou weet ek hoekom werk my  Filter>Blur>Gaussian blur nie altyd 100% nie

Comment by Gerrie Lambrechts on May 15, 2019 at 11:57am

So mooi geneem, dankie vir die les daarby, so lekker om te leer.

Comment by Mark on May 15, 2019 at 11:34am

Baie goeie verwerking en leer same inligting dankie.

Die Ibis baie skerp in fokus

Comment by Johan de Beer on May 15, 2019 at 11:19am

Baie moo, sal die les probeer

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html