Hier is die volledige outjie, met lyf en al, soos gister belowe. Hannes, baie dankie vir die identifisering van hierdie knapie, ek "herdoop" hom so en verander die titel dienooreenkomstig.

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 11:09am

'n beauty Johan.

Comment by Tina le Grange on November 9, 2018 at 12:51pm

Johan, alles werk perfek saam;  veels geluk!

Comment by gabriel parsons on November 9, 2018 at 9:09am

Uitstekende fotografie van die pragtige sinnekop. 

Comment by Tersia Weitsz on November 9, 2018 at 8:17am

Uitstekend Johan

Comment by Hennie Cronjé on November 9, 2018 at 7:33am

Dis ‘n pragtige spinnekop - en foto! Baie goed gefotografeer met baie mooi lig op hom. Baie goed gedoen. Dis ‘n besondere foto. 

Comment by Willie Schoombee on November 9, 2018 at 6:26am

Besonderse foto van die Spinnekop Johan, dit is uitstekend gefotografeer. WD!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html