Terwyl ons In d strate van Vollendam Nederland gestap het, het ons ’n geluid soos glas wat breek gehoor. Nuuskierigheid het d oorhand gekry en die oorsprong vd geluide was gesoek. Groot was d beloning toe ons op d strand vd Yssel Meer gekom het.
Die bo laag vd water het begin vries en met d beweging van die golwe het dit gebreek. Dit het soos skywe gebreekte glas gelyk wat in d beweging die geluid veroorsaak het.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Thursday

Ek kry sommer yskoud net om daaraan te dink. Dankie vir die wys.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Fantasties en baie goed geneem.

Comment by Elna Geringer on Thursday

WOW.......pragtig Theresa. Persoonlik dink ek jy kan die voël weg krop sodat die fokus meer op dir gebreekte ys is. As 'n element so klein is dan spring die oog heeltyd daarheen on te probeer fokus kry. Nietemin hou ek van jou foto

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Die verwerking werk goed om die ysstukke ten beste te vertoon. Goed geneem.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Sjoe, bly jy kon dit beleef, pragtige foto

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Theresa baie interessant en nou vertel jou onderskrif die storie en ervaar ons sommer ook hoe die ys breek. Pragtig gefotografeer met ñ goeie komposisie. 

Comment by Theresa Botma on Thursday
Dit is “skywe” gebreekte ys Hennie.
Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dit moet ys wees. Iets besonders - ek wens ek kon die geluid hoor. Baie goed gefotografeer met die voël 'n bonus!

Comment by Pieter Steyn on Thursday

Baie mooi foto met interessante storie dankie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html