Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on May 23, 2018 at 2:04pm

Sandra, perfekte ontbyt-kleure om 'n mens wakker te kry

Ek stem ook vir die sirkels - pragtig

Swart agtergrond versterk die eenvoud

Die soutkorrels mooi afronding van die toneel

Volpunte vir jou!

Comment by Sandra Grobler on May 23, 2018 at 1:54pm

Dankie almal - dankie Vida...

Comment by Vida van Schalkwyk on May 23, 2018 at 11:35am

oulik gedoen - ek geniet jou foto's sommer baie, sandra!!

Comment by Rika Schoeman on May 23, 2018 at 8:48am

Dis kleurvol en kontrasteer goed teen die swart agtergrond. En jy kan jou sirkels eet Sandra:)

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2018 at 8:30am

Dis pratig - veelkleurig met 'n mooi komposisie! Die swart agtergrond gee baie goeie kontras, wat die foto goeie impak laat maak. Baie mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2018 at 7:18am

Mooi herhaling en pragtige kleure.

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2018 at 7:01am

Lekker kreatief, mooi gedoen

Comment by Dine Potgieter on May 22, 2018 at 10:08pm

Baie mooi opstelling! Ek glo daar is 'n stukkie spek iewers, miskien 'n gebraaide sampioen of 2...

Comment by Josef Steyn on May 22, 2018 at 7:49pm

Uitstekende gebruik van die sirkelmotief Sandra. Dit lyk sommer lekker!

Comment by gabriel parsons on May 22, 2018 at 7:48pm

Pragtig Sandra

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html