Laat weet my wat dink julle van die foto.
Dit is Blending two photo's together.
Ek hoop almal is veilig en gesond.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 26, 2020 at 9:01pm

Uitstekend.

Comment by Elna Geringer on March 26, 2020 at 2:04pm

Eish, you go girl!!!!!!!!!!!! Ek hou van die "saamsmelt" wat die leeu met die blou water het. BGG Magda

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:19am

WOW WOW SKITTEREND 

Comment by Rika Schoeman on March 26, 2020 at 7:38am

Jy het 'n oog vir die buitengewone Magda! Hierdie is pragtig.

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2020 at 7:11am

Dis uitstekend gedoen! Hulle komplimenteer mekaar en vorm 'n pragtige kunswerk. Mooi!

Comment by Anita du Toit on March 26, 2020 at 12:02am

Vir 'n kunsfoto is dit baie goed gedoen Magda

Comment by Pine on March 25, 2020 at 10:49pm

Ek hou van wat ek sien Magda, en dink jy het sommer Baie Goed geslaag met die saamsit van die 2 fotos

Comment by Josef Steyn on March 25, 2020 at 8:51pm

Baie kunstig en iteressant Magda. Die blou kleur op die leeu kom vir my vreemd voor Die uitvoering is egter goed

Comment by Rassie van Graan on March 25, 2020 at 8:43pm

Die foto neig na die surrealisme en laat 'n mens dink!  Goed gedoen!

Comment by Tina le Grange on March 25, 2020 at 8:35pm

Magda vir my is dit werklik besonders omdat hierdie verwerking heeltemal anders is omdat 'n mens sowaar nie maklik 'n leeu in die see sal sien nie.

Puik!

¬© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html