skemerfotografie

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on Thursday

nee dine, dis die brug  oor N1, na   N8 as jy Petrusburg en Kimberley toe ry

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Pragtige kleure, Vida.

Comment by Neville Hein on Wednesday

Baie mooi Vida.

Comment by Dine Potgieter on Wednesday

Baie mooi! Dit is nie dalk waar die BJ's eetplek was nie (is nou iets anders)?

Comment by Pieter Steyn on Wednesday

Baie mooi een

Comment by Vida van Schalkwyk on Wednesday

dis net buite  my "hometown" anita - bloemfontein!! ons bly , na 'n jaar op die plaas (wonderlik gewees), vanaf desember 2016 weer in bloem

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Wow en ons sien waar jy was!! Pragtig Vida!

Comment by Werner Frylinck on Wednesday

Baie mooi gedoen,

iets wat 'n riem onder die hart is, is daardie reenwolkies wat so bietie water bring.

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Die kleure is ongelooflik mooi! Welgedaan.

Comment by jan jordaan on Wednesday

BAIE MOOI 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html