skemerfotografie

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

So mooi kleurvol.

Comment by Ronnie Bresser on Wednesday

Mooi Vida.

Comment by Willie Schoombee on Wednesday

Briljant is al wat ek gaan sê Vida. WD!

Comment by Elna Geringer on Wednesday

Eish Vida................dis so mooi. WD mater

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Vida dis werklik n mooi foto.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Wonderlik mooi en kleurvol Vida.

Comment by Donald Daniel Jacobs on Wednesday

pragtige skemeraand kleure. hoewel dit lyk of alles in die regterkant ingedruk is is dit nogtans n pragtige foto.

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Wat 'n besondere foto!! Die kleure is uit 'n ander wêreld. Al is dit 'n doodgewone toneel, het jou insig om hier 'n foto te neem, iets besonders na vore laat kom. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Baie mooi kleure Vida

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html