Kruger National Park

Die kleiner diere/ insekte in KNP.

Een van Suid Afrika se minder giftige skerpioen, "Opistophthalmus glabrifrons" maar sal verseker dat jy jou kuier in die Wildtuin baie goed gaan onthou:-))

Dankie vir al die raad en ek sal moet werk aan cloning Anita:-)) Het geen idee hoe ek daai grassie moet verwyder nie, Daar is te veel krokodille daar in daai dam:-))

Canon PowerShot SX60 HS
f/5
1/80 sec.
ISO-250
28 mm.

Views: 43

Albums: Wildlewe

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on September 15, 2018 at 8:12pm

So mooi soos die natuur hom gemaak het. Mooi focus en detail gekry. PRAGTIG Bruwer

Comment by Herman Swanepoel on September 15, 2018 at 7:45am

Bruwer, ek stem saam met Johan, maar dit bly 'n mooi skerp foto.

Comment by Johan Ayres on September 14, 2018 at 11:31pm

Baie geluk weereens met 'n uitstekende foto Bruwer. Jy doen ongelooflik goed met jou SX60. Wat ek nou skryf is regtig nie kritiek nie, ek wil jou net vanuit 'n makroperspektief help om 'n foto soos hierdie nog beter te maak, sien dit asseblief in daardie lig: Hierdie foto is geneem soos wat die oog sien en normaal aan gewoond is. Miskien was dit nie hier moontlik nie, maar indien jy enigsins kan, sak af tot op die insek se vlak. Jy sal sien die bietjie ander hoek maak 'n groot verskil en gee onmiddellik baie meer prominensie aan die insek en hier sal dit die skerpioen nog meer gevaarlik laat lyk, veral as jy kan wys hoedat die stert teen die lug staan. Tweedens kan jy hier nog heelwat nouer crop (indien jou pixels dit toelaat) dit sal verdere prominensie aan die skerpioen gee. Dit is twee eenvoudige goed wat 'n reuse verskil aan makrofoto's maak.

Comment by Tina le Grange on September 14, 2018 at 3:31pm

Bruwer, ek stem saam, skerp fokus sodat elke lyntjie op die skerpioen sigbaar is, maar ek bly ver weg.....

Comment by Dawid Roos on September 14, 2018 at 12:40pm

Ook lekker om afteneem, mooi foto..wg

Comment by Josef Steyn on September 14, 2018 at 9:37am

Uitstekende foto Bruwer. Baie mooi skerp en getroue kleur.

Comment by gabriel parsons on September 14, 2018 at 8:12am

Baie mooi foto van n insekwat ek jare laas gesien het

Comment by Tersia Weitsz on September 14, 2018 at 8:05am

Wow, ons sien nie baie skerpioene hier nie,  baie mooi gedoen Bruwer

Comment by Hennie Cronjé on September 14, 2018 at 7:51am
Pragtig! Ten spyte van die bruin skerpioen teen die bruin agtergrond, staan dit mooi uit. Pragtig skerp met mooi kleure en goeie beligting mooi!
Comment by Willie Schoombee on September 14, 2018 at 7:10am

Bruwer hierdie is ñ meneer, sal nie graag daarmee in aanraking wil kom nie. Pragtige foto, kyk daardie angel!!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html