The Botanic Garden, formally known as Sir Seewoosagur Botanic Garden, is one of the most visited attractions in Mauritius. The garden is located in the proximity of Port-Louis in the district of Pamplemousse.

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 4:19pm

Baie dankie aan julle almal vir die kyk en kommentaar.

Comment by Marenschia Goosen on February 14, 2018 at 2:27pm

Baie mooi geneem Tina

Comment by Rika Schoeman on February 14, 2018 at 2:11pm

Goed gedoen Tina. Baie interessant om hierdie prehistoriese dier so van naby te kan bekyk.

Comment by jan jordaan on February 14, 2018 at 9:16am

PRAGTIG 

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2018 at 8:31am

Goeie komposisie, mooi skerp foto.

Comment by Hennie Cronjé on February 14, 2018 at 7:53am

Toe ons daar was, was dit warm en het hulle met toe oë gelê en slaap. Mooi ingezoom om die belangrikste te toon. Goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on February 14, 2018 at 7:43am

Pragtig Tina

Comment by Rassie van Graan on February 14, 2018 at 6:42am

Mooi Tina!  Dié ou het beslis 'n ogie op jou!

Comment by Willie Schoombee on February 14, 2018 at 6:15am

Oerdier, oog vertoon goed Tina!

Comment by Josef Steyn on February 13, 2018 at 7:13pm

Mooi Tina. Is dit moontlik vir bietjie meer kontras? ek glo jy het al probeer. Vra maar net.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html