Vir die volgende paar dae gaan ek foto's laai van ons ervarings in die Addo.

Views: 89

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Freek vd Merwe on February 12, 2019 at 8:44pm
Baie mooi foto my Lief. Lief vir jou
Comment by Pieter Steyn on February 11, 2019 at 5:23am

mooi een Magda - hou van die verwerking

Comment by Dine Potgieter on February 10, 2019 at 10:51pm

Pragtig!

Comment by Riaan on February 10, 2019 at 9:05pm

regtig uitsonderlik mooi verwerk Magda en die diere lyk voorwaar of hulle lewe binne die foto. sommer uiters WG

Comment by Tina le Grange on February 10, 2019 at 6:48pm

Skitterend Magda!! Alles soos die boek sê en ek stem saam jy kan geld maak met hierdie reklame-foto.

Comment by Tina le Grange on February 10, 2019 at 6:48pm

Skitterend Magda!! Alles soos die boek sê en ek stem saam jy kan geld maak met hierdie reklame-foto.

Comment by Christa Snyman on February 10, 2019 at 6:44pm

Baie mooi foto en verwerking, Magda. Pragtig!

Comment by jan jordaan on February 10, 2019 at 4:19pm
WOW UITSTEKEND
Comment by Willie Schoombee on February 10, 2019 at 4:18pm

Hapoor dam se Ollies, te pragtig en ek hou baie van jou inisiatief met jou verwerking Magda, verkoop jou foto aan SANPARKE!

Comment by gabriel parsons on February 10, 2019 at 3:16pm

Dit is pragtig Magda

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html