Baie dankie vir die mooi kommentare op my Addo foto, waardeer opreg julle.Hier het ons lekker gelag, weet nie of die twee baklei het nie, die een het hom probeer terug kry op die pote. Na groot gestoei het hy hom op die pote om net daarna hom weer om gedop. Ons het toe hy loop die een toe gaan help. Ai tog. Ek laai nog een onder.

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karien Booysen on February 14, 2019 at 12:59pm

Ek dink hierdie twee is mannetjies, hul kan erg baklei!!  

Comment by Christa Snyman on February 12, 2019 at 4:50pm

Dis hierdie oulike toneeltjies in die natuur wat altyd spesiaal bly. Mooi, Magda.

Comment by Rika Schoeman on February 12, 2019 at 2:16pm

Baie interessante inter-aksie wat jy hier gefotografeer het Magda. Ek is bly julle het die ongelukkige een gehelp!

Comment by Elna Geringer on February 12, 2019 at 1:56pm

Ek ditto met Willie, dis 'n toneel wat 'n mens nogal aan die gang kan hou. Hulle onbeholpenheid is komies. Baie goed gedoen Magda

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2019 at 1:40pm

Goed geneem, mooi foto.

Comment by Ella Fourie on February 12, 2019 at 10:41am

Die verloop van die natuur! Goed vasgevang.

Comment by Ella Fourie on February 12, 2019 at 10:41am

Die verloop van die natuur! Goed vasgevang.

Comment by Ella Fourie on February 12, 2019 at 10:41am

Die verloop van die natuur! Goed vasgevang.

Comment by Vida van Schalkwyk on February 12, 2019 at 7:53am

kosbare oomblikke wat jy vasgevang het, magda!! die gesiggie op die onderste foto het so 'n  uitdrukking van "jy wìl mos!" 

Comment by Willie Schoombee on February 12, 2019 at 6:46am

Magda ek dink dit gaan oor mag vir ñ territoriale gebied.Jy het dit mooi gefotografeer.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html