Baie dankie vir die mooi kommentare op my Addo foto, waardeer opreg julle.Hier het ons lekker gelag, weet nie of die twee baklei het nie, die een het hom probeer terug kry op die pote. Na groot gestoei het hy hom op die pote om net daarna hom weer om gedop. Ons het toe hy loop die een toe gaan help. Ai tog. Ek laai nog een onder.

Views: 78

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on February 12, 2019 at 6:08am

Siestog, maar mens kan die komiese sy ook insien. Tina slaan die spyker op sy kop! Pragtig Magda

Comment by Tina le Grange on February 11, 2019 at 9:35pm

Magda, lyk soos 'n motorongeluk in die sand; baie oulike toneel met goeie agtergrond om skilpaaie mooi te laat uitstaan.

Comment by Magda vd Merwe on February 11, 2019 at 8:14pm

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html