Baie dankie vir die kommentaar op vorige foto's. Ek het nooit geweet 'n skilpad het tande nie.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on Thursday

... en daar het jy nou die bewys.. nee dis maar net oorblyfsels van die appelkoosskil, hoop ek onthou reg van gister se foto, daardie.

Comment by Dine Potgieter on Wednesday

Baie mooi - die bietjie wat ek weet, stem ooreen met Gerrie se inligting.

Comment by Pierre Hardinge on Wednesday

Ek gaan sorg dat jy na skool sit....neh... en al jou huiswerk op datum kry en dan gaan ons toets skryf....

Doortjie dis n mooi foto so effe meer kontras sal die kleur ook verbeter... jy moet nooit bang wees vir kontras-slider nie....bly nogsteeds n pragtige foto

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Mooi foto van die skilpad Doretha.

Comment by Pieter Steyn on Wednesday

mooi een - gaan nie herhaal nie

Comment by Willie Schoombee on Wednesday

Doretha is jy seker dit het nie ñ draai in die wortelbedding gamaak nie? Heel interessant en goed uitgevoer. 

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Mooi gedoen Doretha!

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Ek stem met Josef ssaam. Hulle is plantetend, soos gras, en het meer maal-tande. Dis plat tande. Hierdie foto is baie mooi en goed uitgevoer.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Sekerlik nie tande nie. Dit moet deel van sy maaltyd wees. Moi foto maar jy kan probeer om meer kontras op sy dop en ook tussen die sklipad en agtergrond te kry.

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Hierdie ou is darem rare een. Baie mooi geneem Doretha. Dit lyk soos uitgroeisels.  Riaan sal dalk kan verklar.

Mnr Google sê:(Skilpaaie het nie tande nie, maar horingagtige bekke met skerp kante en die kos word ingesluk sonder dat hulle dit kou.)

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html