Baie dankie vir die insette op die vorige foto. Gerrie, wat jy sê maak sin. Ek is besig met gedigte en gepaste foto's, dus het my kop my verlaat.

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elaine de Bruin on May 16, 2018 at 9:45am

Oulike foto.  

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2018 at 8:52am

Skillie smul te heerlik aan daardie appelkoos. Baie mooi Doretha.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2018 at 7:57am

Tog te mooi, kleure is pragtig.

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2018 at 7:03am

Baie mooi en goed gefotografeer. Dis 'n besondere toneeltjie. Mooi!

Comment by Magda vd Merwe on May 15, 2018 at 7:07pm

Tog te kostelik mooi foto Doretha

Comment by Vida van Schalkwyk on May 15, 2018 at 7:02pm

oulik, love hul gesiggies!!

Comment by Josef Steyn on May 15, 2018 at 3:39pm

Die kontras in kleur trek aandag Doretha. Mooi gedoen.

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 15, 2018 at 2:48pm
mooi fokus op kop en voorpote velddiepte bietjie min vir die res
Comment by Willie Schoombee on May 15, 2018 at 2:03pm

Baie mooi gefokus op die gesig Doretha en die appelkoos sorg vir goeie kleur en kontras. Pragtig. Ek kan nie wag vir dit waarmee jy besig is nie, want dit is ook een van my stokperdjies.....gedigte en liedjies skryf.

Comment by Pierre Hardinge on May 15, 2018 at 1:53pm

Wat n pragtige foto.. mooi kleur kontras en fokus

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html