In werklikheid het ek die oudjie in my kinders se kamer gekry, 'n blometjie gepluk, bietjie met water gesproei en op my eetkamer tafel die foto geneem.

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on October 23, 2019 at 7:47am

PUIK 

Comment by Koos de Wet on October 21, 2019 at 9:30pm

Pragtig en skerp Hannes.

Comment by Christa Snyman on October 21, 2019 at 9:29pm

Hulle is gewoonlik so besig dat mens nie hulle ogies so mooi skerp kry nie. Pragtig!

Comment by Mark on October 21, 2019 at 4:05pm

Regtig besonderse foto, soos Hennie sê, dis unieke foto....

Comment by Hennie Cronjé on October 21, 2019 at 2:24pm

Die opstelling maak nie saak nie - dis 'n pragtige foto en dit is wat tel! Hierdie besie se groot oë is vir my baie interessant. Dit het ek nog nooit so gesien nie. Of het hy 'n bril op? Dis 'n pragtige en baie suksesvolle foto. Baie mooi!

Comment by Anita du Toit on October 21, 2019 at 2:05pm

Mens verklap nie al jou geheime so nie hahaha.. pragtig geneem, die goedjies kan erg besig raak.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html