Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 18, 2019 at 11:32am

Die detail is by skerp verby Claudi, dit laat my aan 'n "vesuikerde" skoenlapper dink. Ek ditto met Josef

Comment by Rika Schoeman on May 18, 2019 at 10:56am

Pragtig Claudi!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 18, 2019 at 8:57am

Mooi Claudi.

Comment by Willie Schoombee on May 18, 2019 at 8:00am

Sommer twee skoenlappers na mekaar. Baie mooi Claudi en goed gefotografeer!

Comment by Magda vd Merwe on May 17, 2019 at 7:45pm

Briljant Claudi

Comment by Hennie Cronjé on May 17, 2019 at 6:45pm

Pragtig! Die fokus is mooi skerp met mooi kleure. Ook goeie eenvoud met 'n ewe goeie agtergrond. Baie mooi - dis uitstekend gedoen!

Comment by Vida van Schalkwyk on May 17, 2019 at 5:32pm

awesome!! lyk of daar druppeltjies aan die vlerke is ....

Comment by Josef Steyn on May 17, 2019 at 5:00pm

Baie mooi Claudi. As dit vir jou moontlik is kan jy gerus die swart streep aan sy bokant uitvee. Die foto is besonder skerp en die agtergrond uitstekend. Kleurvol.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html