SKOORSTEENVEER MET BREKVIS

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on September 19, 2017 at 10:20pm

Baie dankie vir die terugvoer Hennie, Dine en Johan. Ek stem die kop is donker, maar niks wat curves nie kan "opfix" nie:)

Comment by Johan Ayres on September 19, 2017 at 8:46pm

Jy het nou maar eenmaal die vermoë om op die regte tyd op die regte plek te wees - en dan boonop die geleentheid te benut. Ek sou sê die foto is dalk bietjie donker (maar dit kan mos makllik reggestel word.) Dis nietemin 'n pragtige foto.

Comment by Dine Potgieter on September 19, 2017 at 7:14pm

Baie mooi!

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2017 at 5:15pm

Dis baie mooi met mooi skerp fokus en mooi oggendlig. Donker dalk bietjie te donker, maar verder baie mooi.

Comment by Carl Joubert on September 19, 2017 at 4:35pm

Baie dankie vir die terugvoer Tersia, Elna, Marenschia, Willie, Josef en Tina.

Comment by Tina le Grange on September 19, 2017 at 4:31pm

Carl ek het op volgrootte gekyk;  baie mooi skerp met goeie detail in die vere

Mooi die rimpels in die water en die water-spatseltjies by die bek.

Comment by Josef Steyn on September 19, 2017 at 2:11pm

Uitstekend Carl. Lyk of hy gaan honger bly!

Comment by Willie Schoombee on September 19, 2017 at 2:02pm

Baie mooi skoot Carl met goeie plasing van die voorwerp. WD!

Comment by Marenschia Goosen on September 19, 2017 at 1:39pm

Pragtige skerp foto

Comment by Elna Geringer on September 19, 2017 at 10:16am

Skerp Carl. WD

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html