Sommer net n skulpie

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on February 20, 2020 at 6:23pm

Pragskulp en foto Pine!

Comment by jan jordaan on February 20, 2020 at 7:05am

PUIK 

Comment by Tina le Grange on February 19, 2020 at 8:53pm

Pine, allermooiste skulp so uit die see; skerp fokus wat pragtige detail gee.

Comment by Rika Schoeman on February 19, 2020 at 2:47pm

Pragtige en interessante skulp met die treffende spiraalgedeelte en mooi kleure. Goeie kontras verkry teen die agtergrond. Goed gedoen Pine.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 19, 2020 at 2:08pm

Mooi kleure en skerp focus.

Comment by Johan Ayres on February 19, 2020 at 1:50pm

... maar nie sommer net 'n foto nie. 'n Baie mooi skerp makrofoto met goeie eenvoud en 'n mooi ontwerp.

Comment by Mark on February 19, 2020 at 11:44am

Dis nou sommer iest heel anders as wat ek verwag het, goed gedoen Pine.

Comment by Hennie Cronjé on February 19, 2020 at 7:56am

Die foto is baie goed uitgevoer met 'n goeie komposisie en agtergrond. Die skulpie is net bietjie onderbelig. Gooi 2 ligte op hom vanaf die kante.

Comment by Anita du Toit on February 18, 2020 at 11:39pm

Die agtergrond fassineer my ook! Pragtige foto Pine!

Comment by Carl Joubert on February 18, 2020 at 10:02pm

Sommer net n prag skulpie:) Ek hou van die een Pine, puik gedoen.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html