Dankie vir almal se raad en kommentaar op Funges foto
Hier nog n makro op n slak wat onglukkig slaap.

Views: 793

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on September 19, 2019 at 4:20pm

Baie mooi fokus en beligting op die slak, my reaksie is ook om om die slak bietjie donkerder te maak, die geel takkies trek aandag af van slak.  WD Mark

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2019 at 8:27am

Dis ‘n pragtige, sterk foto, met baie mooi kleure. Die highlights bokant die slak in die agtergrond trek egter te sterk aandag. Mens kan dit dowwer maak met ‘n sagte swart brush teen 10-15% opacity. 

Comment by Johan Ayres on September 18, 2019 at 8:43pm

Pragtige makro, skerp en baie goeie invalshoek. Dalk is dit net my monitor, maar is die geel en bruin nie dalk bietjie sterk nie? Nietemin 'n pragtige foto Mark.

Comment by Christa Snyman on September 18, 2019 at 8:04pm

Mooi skerp foto, Mark.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2019 at 7:48pm

Pragtig skerp, baie goed geneem.

Comment by Pine on September 18, 2019 at 7:10pm

Baie goed geneem Mark! Mooi skerp met goeie detail, die kleur lyk vir my net bietjie te geel.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 18, 2019 at 2:34pm

mooi beligting en kleur,lig miskien bietjie skerp, definisie effens verloor op blink kolle

Comment by Willie Schoombee on September 18, 2019 at 2:12pm

Wonderlike foto van die slak Mark, mooi skerp foto met goeie detail. WD!!

Comment by gabriel parsons on September 18, 2019 at 1:36pm

Mooi Mark

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html