Slanghals

Hier het hy net uit die water gekom.

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Thursday

Mooi skerp fokus. Hou ook van die ongewone komposisie, net jammer oor die stert.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Ek hou vd lig op die vlerke asook die detail en kleure.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

'n Interessante toneeltjie. Die beligting en kleure, asook die fokus, is eersteklas. Die komposisie is egter ietwat problematies met die lewendige agtergrond en die stert wat afgesny is. Wat hier iets besonders is, is daardie regop kop met sy mooi kleure. As jy dus daarop ingezoom het (portret formaat) met 'n baie vlak velddiepte, sou dit 'n treffende foto gemaak het. Wanneer mens so iets afneem, moet jy vooruit dink. Hoe sal die foto uitkom, wat is moontlike steurende faktore en wat in die toneeltjie maak regtig saak? As mens so dink, sal jy meer dikwels op beter komposisies afkom.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

En die water spat en drup nog van hom af, uitstekend Magda

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Ek weet in die natuur is dit nie maklik omaltyd die gewenste agtergrond te kry nie Magda, jou fokus op die Slanghalsvoël is egter goed!

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Pragtig Magda

Comment by Doretha Kock on Thursday

Pragtig, Magda.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html