Sjoe die water is koud!!

Jong Bleshoender

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Linda Erasmus on December 10, 2017 at 8:36pm

dis goed gedoen!

Comment by Tina le Grange on December 10, 2017 at 8:26pm

Magda die fokus is pragtig skerp, goeie eenvoud en ek hou ook van die 'pose'.

Ek vergaap my aan jou goeie voël-foto's

Comment by Hennie Cronjé on December 10, 2017 at 3:25pm

Pragtig en baie mooi gevang! Mooi skerp met goeie beligting. Goed gedoen.

Comment by Anita du Toit on December 10, 2017 at 7:44am

Wow!! pragtig Magda. Ek verkyk my altyd aan daardie pote!

Comment by Neville Hein on December 9, 2017 at 9:01pm

Baie mooi Magda.

Comment by Josef Steyn on December 9, 2017 at 7:30pm

Dit is nou regtig oulik Magda en jou naam doen baie goed vir die foto.

Comment by Christa Snyman on December 9, 2017 at 5:14pm

Baie mooi, skerp fokus en ek hou van die gepaste opskrif.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 9, 2017 at 4:25pm

Dit is nou ’n kostelike 'pose', so asof die voël geweet het daar is ’n kamera in die omgewing.  Mooi Magda.

Comment by Dine Potgieter on December 9, 2017 at 12:40pm

Mooi gevang!

Comment by Tersia Weitsz on December 9, 2017 at 12:34pm

Magda, hoe lekker laat jy my lag!  Pragtige foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html