Het al soveel foto's gesien van dié vuurtoring en met ons besoek was dit gelukkig laagwater én as bonus was daar boonop wolke in die lug!

Views: 105

Albums: Landskappe

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on September 6, 2013 at 9:50pm

Dankie Madeleine en Marianna, waardeer jul kommentaar.

Comment by Marianna Loots on September 1, 2013 at 9:28pm

Pragtig Christa

Comment by Madeleine Hardinge on August 29, 2013 at 9:38pm

Baie mooi foto

Comment by Christa Snyman on August 29, 2013 at 4:58pm

Baie dankie aan almal vir julle kommentaar, waardeer dit baie.

Comment by Hennie Cronjé on August 29, 2013 at 1:27pm

Ja, alles was ooi gunstig vir 'n foto en jy het die geleentheid goed benut. Dis baie mooi!

Comment by Doretha Kock on August 29, 2013 at 1:25pm

Pragtig en Puik!

Comment by Erika Kotze on August 29, 2013 at 1:05pm

Regtig 'n pragtige foto!!

Comment by Fred Beck on August 29, 2013 at 7:48am

Regte tyd op die regte plek wat aanleiding gee tot die regte uitstekende resultaat!

Comment by Fred Beck on August 29, 2013 at 7:47am

Regte tyd, regte plek en regte mooi resultaat

Comment by Pieter Steyn on August 29, 2013 at 7:39am

mooi een

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html