'n Wit leeu gister tydens ons personeeluitstappie by Cheetah Experience (net buite Bloemfontein). Die skadustrepe is veroorsaak deur die dak van die skuiling waaronder hy gelê het.

Canon 700D
Tamron 18-270mm
F6.3
1/250 sek
ISO 100

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on Sunday

Wat 'n maanhaar! Pragtig en mooi hoek waaruit jy dit geneem het

Comment by Christa Snyman on Saturday

Sjoe, dis 'n pragtige leeu, mooi foto Martie.

Comment by Dine Potgieter on Saturday

Baie mooi - die strepe maak vir my die foto interessant, en verfrissend anders as die gewone leeufoto.

Comment by Ella Fourie on Saturday

Hy lyk rustig...goed gedoen.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 8, 2018 at 4:53pm

Rustige foto, mooi.

Comment by Hennie Cronjé on December 8, 2018 at 3:07pm

Jammer van die sonstrepe, maar verder 'n baie mooi foto van 'n baie mooi leeu. Goed gedoen!

Comment by Anita du Toit on December 8, 2018 at 2:07pm

Dis pragtig Martie, die skadu's pla my gladnie.

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 8, 2018 at 10:04am

pragtige maanhaar

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html