Die skildery is deur die skilder op die 6/6/'18 voltooi..... sal n groter pixel later neem is n sel foto. op die weerhaan is die die 200jaar geskryf en ligkol links simboliseer 'God se teenswoordigheid'

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 13, 2018 at 5:08am

Dit is so mooi Donald. Skilderye maak lieflike fotos as die beligting net reg is. WD met die een

Comment by Neville Hein on June 11, 2018 at 9:09pm

Baie mooi Donald.

Comment by Martie Venter on June 11, 2018 at 8:05pm

Dis pragtig, Donald!

Comment by Josef Steyn on June 11, 2018 at 7:41pm

Jy en die skilder het beide uitstekend gedoen Donald.

Comment by gabriel parsons on June 11, 2018 at 7:25pm

Top skildery baie sterk constable invloed

Comment by Hennie Cronjé on June 11, 2018 at 6:38pm

Sjoe, maar dis mooi! Die kleure en nuanse van lig is pragtig. Ook baie mooi en goed gefotografeer. Baie geluk met hierdie statige en pragtige kerk van julle!

Comment by Pieter Steyn on June 11, 2018 at 6:13pm

mooi een Donald 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html