Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2019 at 8:37am

Mooi geplaas en geneem.  Ek hou ook vd lig wat op die fokuspunt val.

Comment by Willie Schoombee on July 11, 2019 at 5:17pm

Pragtige eenvoud Claudi en al is die sleutel klein lei jou opskrif die oog onmiddellik daarheen. WD!

Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2019 at 4:56pm

Die lig maak hierdie foto - pragtig! Baie mooi eenvoud en kontras, met 'n subtiele komposisie van reghoeke. Die kleure is ook pragtig met goeie beligting en skerp fokus. Baie mooi - ek hou hiervan.

Comment by Tersia Weitsz on July 11, 2019 at 3:28pm
Baie mooi gedoen
Comment by Josef Steyn on July 11, 2019 at 1:24pm

Goed gedoen Claudi. 'n Alternatiewe benadering sou wees om die dekoratiewe snywerk links af te sny (of minder te maak) en ook onder minder te maak. Dan kry die sleutel al die aandag.

Comment by jan jordaan on July 11, 2019 at 1:23pm
sjoe baie mooi
Comment by Magda vd Merwe on July 11, 2019 at 11:28am

Claudi dis n pragtige foto, en die fokus is mooi op die sleutel.WG

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html