Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ella Fourie on May 16, 2019 at 8:36pm

WOW..die detail is ongelooflik! Johan dit is baie goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on May 16, 2019 at 1:56pm

Ek kan net ditto met alles reeds genoem Johan. BGG

Comment by Josef Steyn on May 16, 2019 at 10:27am

Skitterende foto en baie goed benoem!!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2019 at 9:31am

Baie mooi fyn foto.

Comment by Pine on May 16, 2019 at 8:08am

Briljant geneem Johan!!! Komposisie is baie goed, Lig val mooi, Fokus is Superskerp, Kleure is baie mooi, Kontras is goed en die Detail en Agtergrond is puik.

Dankie vir die inligting waarvoor ek gevra het

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2019 at 7:15am

Pragtig - ‘n skitterende foto!! Pragtige eenvoud met alles goed in fokus, terwyl die agtergrond goed geblur is. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 6:54am

Uitstekend Johan, detail uitsonderlik, puik fotografie!!!

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2019 at 5:11am
Sjoe Johan!!!! ongelooflik mooi
Comment by Hans Myburg on May 16, 2019 at 4:13am

Pragtig. Skerp en mooi besonderhede op die vlerke met mooi kleure en agtergrond.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html