Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Hierdie ontwerp is deur twee Suid-Afrikaners gedoen en word al wêreldwyd gebruik.
Tags:
Comment
Gerrie, mooi afgeneem en hul vertel 'n storie.
Dankie Rita en Tina.
Baie goeie beligting Gerrie en veral die ronde sirkel met die "vuurtjie" binne, is 'n goeie fokuspunt.
Jy maak my nuuskierig om na die Strand se nuwe ontwikkelings te gaan kyk.
Goed raakgesien met skerp fokus.
Mooi Gerrie
Dankie Gabriel, Josef, Tersia, Hennie en Willie.
SJ wat stel jy voor moet ek met die deel links doen?
Goeie foto maar die deel links doen afbreek aan die dollosse en foto.
Gerrie baie interessante dolosse, heeltemal ander formaat. Goed gedoen!
Dis nou nie strelende objekte wat jy hier het nie, maar jy het die foto baie goed uitgevoer. Die sleutel tot sukses is dat jy hier 'n beeld geskep het wat anders is as wat ons oog gewoonlik sien. Die beligting is goed, met goeie kontraste. Die middelste deel funksioneer goed as fokuspunt. Mooi!
Mooi gedoen Gerrie
Mooi gedoen en anders as wat 'n mens gewoonlik van dolosse sien.
© 2018 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool