Ek het die wolk dopgehou en gewonder of daar water sal uit val, maar nee, net so weg gegaan.

Views: 69

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 14, 2018 at 6:24pm

Baie goed raakgesien Gerrie

Goeie kontras en komposisie

Die wolk laat my selfs dink aan iets soos die atoombom wat destyds op Hiroshima geval het.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2018 at 6:13pm

Dankie Rita en Dine.

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:24am

Baie mooi! 

Comment by Rita Koen on January 12, 2018 at 3:50pm

Haai dit is vreeslik mooi Gerrie.  Wolke is regtig vir my magies en ek "love" hulle.  

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 3:28pm

Dankie Gabriel, Doretha, Elsa, Josef, Donald en Elna.

Comment by Elna Geringer on January 12, 2018 at 2:26pm

Ditto met die "tornado" Gerrie. Mooi gedoen

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 12, 2018 at 2:03pm

mooi foto

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 12:23pm

Interessante formasie Gerrie. Mooi foto ook.

Comment by Elsa crous on January 12, 2018 at 11:43am

Pragtige foto van wolke lyk of daar 'n warrel wind in die boonste wolk is

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 10:13am

Pragtig, Gerrie. Hoop jul reën is spoedig daar.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html