Ek het die wolk dopgehou en gewonder of daar water sal uit val, maar nee, net so weg gegaan.

Views: 81

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 9:10am

Baie mooi Gerrie

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 8:18am

Dankie Willie, Tersia en Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 8:02am

Pragtig,met mooi kleure en goeie kontraste. Dit lyk amper asof die boonste wolk ‘n klein tornado wil maak. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 7:22am

Ons glo en vertrou dat die reën sal nog kom, mooi foto Gerrie

Comment by Willie Schoombee on January 12, 2018 at 7:17am

Gerrie dit neem nogal die vorm van ñ tornado aan, ek vertrou julle sal dit gespaar bly. Pragtige foto van die mooi wolke.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 6:51am

Dankie Riaan, ons glo mos.

Comment by Riaan on January 12, 2018 at 6:36am

... en daar plaas ek en jy vanoggend wolkformasies Gerrie. mag dit 'n vooruitskouing wees van genoeg reën wat op pad is

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html